Die Wilgers
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Wilgers is 'n voorstad in die ooste van Pretoria in Gauteng, Suid-Afrika. Die area is boomryk met pragtige tuine en sypaadjies.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Die Wilgers | |
---|---|
Swaardlelielaan in Die Wilgers | |
Koördinate: 25°45′32″S 28°18′50″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Tshwane |
Oppervlak | |
• Totaal | 2,86 km2 (1,10 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 6 856 |
• Digtheid | 2 397/km2 (6 210/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 78.0% |
• Indiërs/Asiërs | 2.7% |
• Bruin mense | 1.95% |
• Swart mense | 15.4% |
• Ander | 1.95% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 56.6% |
• Engels | 25.8% |
• Noord-Sotho | 2.1% |
• Ander | 15.5% |
Poskode (strate) | 0184 |
Poskode (posbusse) | 0041 |
Skakelkode | 012 |
Sluit