Dihan Slabbert
From Wikipedia, the free encyclopedia
Dihan Slabbert (gebore 3 Junie 1982), is 'n Suid-Afrikaanse sanger, komponis, vervaardiger, musikant en liedjieskrywer. Hy is bekend as hoofsanger van die popgroep Hi-5.
Kitsfeite Agtergrondinligting, Gebore ...
Dihan Slabbert | |
---|---|
Dihan Slabbert by die Performer-teater in 2008. | |
Agtergrondinligting | |
Gebore | 3 Junie 1982 (1982-06-03) (40 jaar oud) |
Beroep(e) | Sanger, komponis, vervaardiger, musikant, liedjieskrywer |
Etikette | 2003 - |
Assosiasies | Hi-5 |
Webwerf | dihansite.com |
Sluit