Hi-5
From Wikipedia, the free encyclopedia
Hi-5 is 'n Afrikaanse seuns-musiekgroep ("boy band") van Pretoria, Suid-Afrika. In 2003 word hulle as die wenner van die ATKV se Crescendo-sangkompetisie aangewys. Die oorspronklike groeplede was Niel Schoombee, Nicolaas Swart, Shaun van Staden, Dihan Slabbert, en JP Moggee. Tans bestaan die groep uit Wynand Buitendag, Lee Scott, Renee Kruger, Nicolaas Swart en Niel Schoombee.
Kitsfeite Oorsprong, Jare aktief ...
Hi-5 | |
---|---|
Oorsprong | Pretoria, Suid-Afrika |
Jare aktief | 2003 - nou |
Etikette | SELECT, VAT-5 |
Lede | Wynand Buitendag Lee Scott Renee Kruger Nicolaas Swart Niel Schoombee |
Gewese lede | Shaun van Staden Dihan Slabbert JP Moggee |
Sluit