Diplomasie
kuns en praktyk om onderhandelinge tussen verteenwoordigers van groepe of state te voer / From Wikipedia, the free encyclopedia
Diplomasie is die kuns en praktyk van onderhandelinge tussen verteenwoordigers van state. Dit verwys gewoonlik na internasionale diplomasie, die uitvoering van internasionale verhoudinge[1] deur die werk van professionele diplomate ten opsigte van 'n volledige reeks aktuele kwessies. Internasionale verdrae word gewoonlik deur diplomate onderhandel voor goedkeuring deur nasionale politici.
Meer inligting Subklas van, Faset van ...
Subklas van | onderhandeling, buitelandse beleid |
---|---|
Faset van | Internasionale verhoudinge, buitelandse beleid |
Geskiedenis van die onderwerp | diplomatic history |
Beoefen deur | diplomaat |
Sluit
Diplomasie