Draakplant
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die draakplant (Artemisia dracunculus, Engels:Tarragon) is 'n meerjarige kruiespesie in die familie Asteraceae. Dit groei wild en wydverspreid oor meeste van Europa, Asië en Noord-Amerika, maar word ook verbou vir kulinêre en medisinale gebruike in vele lande.[3][4][5][6]
Kitsfeite Draakplant Artemisia dracunculus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Draakplant Artemisia dracunculus | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Artemisia |
Spesie: | A. dracunculus |
Binomiale naam | |
Artemisia dracunculus | |
Sinonieme[2] | |
Lys
|
Sluit