Elarduspark
From Wikipedia, the free encyclopedia
Elarduspark is 'n voorstad in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika. Elarduspark is geleë tussen die woonbuurte Erasmusrand, Pierre van Ryneveldpark, Rietvalleirand en Wingate Park.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Elarduspark | |
---|---|
Koördinate: 25°49′39″S 28°15′33″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Tshwane |
Oppervlak | |
• Totaal | 3,81 km2 (1,47 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 10 870 |
• Digtheid | 2 853/km2 (7 390/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 78.4% |
• Indiërs/Asiërs | 1.9% |
• Bruin mense | 1.6% |
• Swart mense | 16.7% |
• Ander | 1.4% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 70.1% |
• Engels | 17.1% |
• Tswana | 2.2% |
• Noord-Sotho | 2.2% |
• Ander | 8.5% |
Sluit
Elarduspark is genoem na Daniel Jacobus Elardus Erasmus van die plaas Randjesfontein naby Pretoria, wat in 1897 lid was van die kommando wat sir Leander Starr Jameson tydens die Jameson-inval aangekeer het.