Eris (dwergplaneet)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Eris, amptelik 136199 Eris en simbool ,[12] is die dwergplaneet (en plutoïde) in die Sonnestelsel met die grootste massa.[13][14] Met 'n deursnee van 2 326 km is dit die tweede grootste dwergplaneet (effens kleiner as Pluto).[15][16][17] Dit is bekend nadat New Horizons laasgenoemde se deursnee in Julie 2015 as 2 376,6 km gemeet het.[18][19]
Kitsfeite Ontdekking, Ontdek deur ...
Eris en sy maan Disnomia (links), soos waargeneem deur die Hubble-ruimteteleskoop. | |||||||
Ontdekking | |||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Ontdek deur | Michael E. Brown Chad Trujillo David Rabinowitz[1] | ||||||
Datum | 5 Januarie 2005[2] | ||||||
Alternatiewe name | 2003 UB313[3] | ||||||
Kleinplaneet-kategorie | Dwergplaneet TNV Plutoïde VSV[4][5] | ||||||
Etimologie | Eris | ||||||
Wentelbaaneienskappe[3] | |||||||
Epog 6 Maart 2006 (JD 2 453 800,5)[6] | |||||||
Afelium | 97,56 AE 14,609 km | ||||||
Perihelium | 37,77 AE 5,659 km | ||||||
Halwe lengteas | 67,67 AE 10,129 km | ||||||
Wentelperiode | 203 600 dae 557 jaar | ||||||
Gem. omwentelingspoed | 3,436 km/s | ||||||
Gem. anomalie | 197,634 27° | ||||||
Baanhelling | 44,187° | ||||||
Lengteligging van stygende nodus | 35,869 6° | ||||||
Periheliumhoek | 151,430 5° | ||||||
Natuurlike satelliete | Disnomia | ||||||
Fisiese eienskappe |
|||||||
Gem. radius | 1163 ± 6 km[7][8] | ||||||
Oppervlakte | 17 000 000 km² | ||||||
Massa | (1,67 ± 0,02)22 kg (0,0028 aardmassas) (0,23 maanmassas) | ||||||
Gem. digtheid | 2,52 ± 0,05 g/cm3[7][9] | ||||||
Oppervlak- aantrekkingskrag | 0,827 m/s2 | ||||||
Ontsnapping- snelheid | 1,384 km/s | ||||||
Sideriese rotasieperiode | 25,9 ± 8 h[3] | ||||||
Oppervlak-temp. (ongeveer) |
| ||||||
Spektraaltipe: | B-V = 0,78, V-R = 0,45 | ||||||
Skynmagnitude | 18,7[10] | ||||||
Absolute magnitude | −1,19 ± 0,3[3] | ||||||
Hoekgrootte | 40 milli-boogsekondes[11] |
Sluit