Felixton
From Wikipedia, the free encyclopedia
Felixton is 'n dorpie in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorpie is 10 km suid van Empangeni en is vermoedelik vernoem na die pionier suikerplanter Felix Piccione. Die plaaslike suikermeule is een van die grootste in die land.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Felixton | |
---|---|
Koördinate: 28°49′S 31°53′O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Distrik | King Cetshwayo |
Munisipaliteit | uMhlathuze |
Oppervlak | |
• Totaal | 2,38 km2 (0,92 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 1 023 |
• Digtheid | 430/km2 (1 100/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 20.5% |
• Indiërs/Asiërs | 11.4% |
• Bruin mense | 1.2% |
• Swart mense | 66.7% |
• Ander | 0.1% |
Taal (2011) | |
• Zoeloe | 52.5% |
• Engels | 31.7% |
• Afrikaans | 8.3% |
• Swazi | 1.4% |
• Ander | 6.1% |
Sluit