Francois Hayes
Suid-Afrikaanse musikus / From Wikipedia, the free encyclopedia
Francois Hayes is 'n bekende Afrikaanse sanger en liedjieskrywer wat meestal ligte liedjies gesing het. Van sy treffers sluit in: Osbraai op kromdraai, Ek sê dankie, Die gat in die grond en Karolis.[1]
Kitsfeite Beroep(e), Jare aktief ...
Francois Hayes | |
---|---|
Beroep(e) | Sanger |
Jare aktief | –2006 |
Sluit
Hayes het in 2006 as sanger uit die musiekwêreld uitgetree. In 2007 is hy tydens die inniBos-musiekfees vereer vir die bydrae wat hy tot Afrikaanse musiek gelewer het.[2]