Gert Potgieter
Suid-Afrikaanse tenoor / From Wikipedia, the free encyclopedia
Gerhardus Petrus (Gert) Potgieter (14 November 1929 – 2 Julie 1977) was 'n Suid-Afrikaanse opera-tenoor en akteur wat 'n groot invloed op die Afrikaanse kultuur gehad het.
Kitsfeite Geboortenaam, Gebore ...
Gert Potgieter | |
---|---|
Geboortenaam | Gerhardus Petrus Potgieter |
Gebore | 14 November 1929 Johannesburg, Suid-Afrika |
Sterf | 2 Julie 1977 (op 47) Krugersdorp, Suid-Afrika |
Beroep(e) | Operasanger, akteur |
Jare aktief | 1960 - 1977 |
Etikette | Gallo |
Sluit