Gert Vlok Nel
Afrikaanse sanger / From Wikipedia, the free encyclopedia
Gert Vlok Nel is ’n Afrikaanse sanger en liedjieskrywer wat plaaslik sowel as in Nederland ’n groot gevolg opbou. Hy is ook ’n digter wie se poësie bekroon is met die Ingrid Jonkerprys.
Kitsfeite Gebore, Beroep(e) ...
Gert Vlok Nel | |
---|---|
Gebore | 1963 Beaufort-Wes, Suid-Afrika |
Beroep(e) | Musikant, digter |
Instrumente | Stem, kitaar |
Sluit