Groter Tubatse Plaaslike Munisipaliteit
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Groter Tubatse Plaaslike Munisipaliteit was een van die plaaslike munisipaliteite in die Sekhukhune-distriksmunisipaliteit in Limpopo, Suid-Afrika.
| |||
Provinsie | Limpopo | ||
Distriksmunisipaliteit | Sekhukhune | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | LIM475 | ||
Burgemeester | Ralepane Mammekwa[1] | ||
Hoofstad | Burgersfort | ||
Grootste tale | Noord-Sotho (88%), Swazi, Zoeloe, Afrikaans | ||
Area | 4 602 km² | ||
Bevolking | 335,676 (2011) |
Na afloop van die plaaslike verkiesing in Augustus 2016 het dit saamgesmelt met die voormalige Fetakgomo Plaaslike Munisipaliteit.