Duitse skrywer / From Wikipedia, the free encyclopedia
Heinz Günther Konsalik was die skuilnaam van Heinz Günther (28 Mei 1921 – 2 Oktober 1999), 'n Duitse romanskrywer. Konsalik was sy moeder se nooiensvan.[1] Hy het ook onder die skuilname Henry Pahlen en Jens Bekker geskryf.[2]