Henri Slegtkamp
From Wikipedia, the free encyclopedia
Henri Slegtkamp (*19 April 1873, Beverwijk, Nederland – †2 Februarie 1951, Middelburg, Transvaal) was ’n verkenner aan Boerekant tydens die Tweede Vryheidsoorlog tussen 1899 en 1902.
Kitsfeite Geboortenaam, Geboortedatum ...
Henri Slegtkamp | |
---|---|
Geboortenaam | Hendrik Frederik Slegtkamp |
Geboortedatum | 19 April 1873 |
Geboorteplek | Beverwijk, Nederland |
Sterfdatum | 2 Februarie 1951 (op 77) |
Sterfplek | Middelburg, Transvaal |
Plek van graf | Middelburg, Transvaal |
Lojaliteit | Boere |
Diens/Tak | Saboteur |
Jare in diens | 1899-1902 |
Rang | Kaptein |
Eenheid | Verkenningskommando |
Veldslae/oorloë | Tweede Vryheidsoorlog --Slag van Colenso --Slag van Tabanyama --Slag van Spioenkop |
Sluit