Huisgenoot-Skouspel

musiekkonsert wat jaarliks deur Huisgenoot by Sun City aangebied was From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Huisgenoot-Skouspel was 'n gewilde musiekkonsert wat jaarliks deur Huisgenoot by Sun City aangebied word. Van die land se vooraanstaande Afrikaanse kunstenaars word genooi om tydens die geleentheid op te tree.

Huisgenoot-Skouspel 10 (2009) se video-opname is in 2010 aangewys as die SAMA-wenner in die kategorie beste DVD verkoper.[1]

Die laaste edisie daarvan by Sun City was in 2014, waarna die Super Skouspel in 2015 by FNB-stadion gehou is. Hierdie was die laaste edisie van Skouspel.

Remove ads

Verwysings

Sien ook

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads