Iqaluit
From Wikipedia, the free encyclopedia
Iqaluit (uitgespreek /ɪˈkæluːɪt/, voor-1987: Frobisher Bay) is die hoofstad en grootste nedersetting van die Kanadese gebied Nunavut. Met 'n bevolking van sowat 6 699 (2011),[1] is Iqaluit die kleinste hoofstad in Kanada. Dit is aan die suidoostelike kus van die Baffin-eiland geleë. Die naam van die stad beteken "plek met baie vis".[2]
Kitsfeite Iqaluit ᐃᖃᓗᐃᑦ, Land ...
Iqaluit ᐃᖃᓗᐃᑦ | |
---|---|
Koördinate: 63°45′16″N 68°31′08″W | |
Land | Kanada |
Gebied | Nunavut |
Stigting | 1942 |
Bevolking | |
• Totaal | 6 699 |
Webwerf | city.iqaluit.nu.ca |
Sluit