Jak de Priester
Afrikaanse sanger en skrywer / From Wikipedia, the free encyclopedia
Jak de Priester is 'n Afrikaanse sanger en skrywer. Hy is in 2002 deur die ATKV as wenner van die Crescendo-sangkompetisie aangewys. Van sy treffers sluit in: Sally Williams Nougat en Groen Mamba. Hy het ook die temalied van KykNET se sepie, Binnelanders geskryf en gesing.[1]
Kitsfeite Geboortenaam, Oorsprong ...
Jak de Priester | |
---|---|
Geboortenaam | Jako Roux |
Oorsprong | Parys, Oranje-Vrystaat |
Genres | Kontemporêr |
Beroep(e) | Sanger, liedjieskrywer, digter, TV-aanbieder |
Instrumente | Stem, Klavier |
Jare aktief | 2002 – tans |
Lede | Altus Muller (pianis) |
Sluit