Jamestown, Oos-Kaap
From Wikipedia, the free encyclopedia
Jamestown is 'n dorpie in die Oos-Kaap, 58 km suid van Aliwal-Noord, geleë op die N6 (ou wapadroete in die 19de eeu) tussen Queenstown en Aliwal-Noord. Dit vorm deel van die Walter Sisulu Plaaslike Munisipaliteit in die Joe Gqabi-distriksmunisipaliteit.
- Die artikel handel oor die dorp in die Oos-Kaap, vir ander plekke met dieselfde naam, sien Jamestown.
Kitsfeite Jamestown (insluitend Masakhane buurt), Land ...
Jamestown (insluitend Masakhane buurt) | |
---|---|
Koördinate: 31°07′17″S 26°48′24″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distrik | Joe Gqabi |
Munisipaliteit | Walter Sisulu |
Stigting | 1874 |
Oppervlak | |
• Totaal | 11,98 km2 (4,63 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 4 666 |
• Digtheid | 389/km2 (1 010/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 1.1% |
• Indiërs/Asiërs | 0.3% |
• Bruin mense | 1.9% |
• Swart mense | 96.0% |
• Ander | 0.6% |
Taal (2011) | |
• Xhosa | 92.7% |
• Afrikaans | 2.2% |
• Engels | 1.6% |
• Sotho | 1.4% |
• Ander | 2.1% |
Poskode (strate) | 9742 |
Poskode (posbusse) | 9742 |
Skakelkode | 051 |
Sluit
Die dorp het 'n klein, maar goeie provinsiale hospitaal.[2]