Janita Claassen - Wikiwand
For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Janita Claassen.

Janita Claassen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Janita Claassen
GeboortenaamJanita Sarie Redelinghuys
Geboorte30 April 1947
Afsterwe24 Oktober 2005
Beroep(e)Sangeres
Instrument(e)Stem
Aktiewe jare1980–2009
AssosiasiesManuel Escorcio
Portal.svg Musiekportaal

Janita Claassen, gebore Janita Sarie Redelinghuys (30 April 194724 Oktober 2005) was 'n Afrikaanse sangeres wat gereeld saam met Manuel Escorcio opgetree het. Sy is op 58-jarige ouderdom na 'n 10-jaar lange stryd weens long- en keelkanker oorlede.[1] Van haar treffers sluit in Rolbos, My Danklied, Wilde Aalwyn, Meisiekind en Hoor jy die Klokke.

Diskografie

  • Manuel & Janita – Ons Beste Treffers, SELBCD811 2009 SELECT
  • Grootste Treffers 1980–2005, SELBCD598 2005 SELECT
  • Wilde Aalwyn, SELBCD412 2002 SELECT
  • Janita, SELBC 302 1998 SELECT
  • My Danklied, SELBC 261 1997 SELECT
  • Grootste Treffers Ooit, SELBCD255 1997 SELECT
  • Hoor Jy Die Klokke Lui?, SELBCD214 1992/1995 SELECT
  • Grootste Treffers Volume 3, SELBCD183 1993 SELECT
  • Die Heer Is My Herder, SELBCD158 SELECT
  • Wie Sal Weet? (LP) SELB 153 1991 SELECT
  • Grootste Treffers Vol 2, 1991
  • Gewildste Duette (met Manuel Escórcio), SELBCD113140 1991 SELECT
  • Weer Saam (LP), SELB 140 1990 SELECT
  • Janita (LP), SELP 137 1990 SELECT
  • Grootste Treffers Vol 1, SELBCD135 SELECT
  • Wense, 1989
  • Op Haar Beste (LP), CBK7084 1988/1991 TRANSISTOR
  • Oorwinter, SELB108 1988 SELECT
  • Liefde... immergroen, 1987 SELECT
  • Meisiekind, 1986
  • Ballonne LP, CBK7041 1985 TRANSISTOR
  • Ballonne / Rendezvous 7", CBK 635 1985 TRANSISTOR
  • Janita, 1983
  • Jannetjie Wipmannetjie, 1982
  • Transkripsieplaat, 1982
  • Madaliefie 7", 1980

Verwysings

Sien ook

Eksterne skakels

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Janita Claassen
Listen to this article