From Wikipedia, the free encyclopedia
Johan Botha (* 19 Augustus 1965 in Rustenburg, Suid-Afrika; † 8 September 2016 in Wene, Oostenryk) was 'n Suid-Afrikaanse tenoor.[1]
Johan Botha | |
---|---|
Anne Schwanewilms as Primadonna / Ariadne (links) en Johan Botha as Tenoor / Bacchus (regs) by die Hamburgische Staatsopera in 2012 | |
Agtergrondinligting | |
Gebore | Rustenburg, Suid-Afrika | 19 Augustus 1965
Sterf | 8 September 2016 (op 51) Wene, Oostenryk |
Beroep(e) | Musikant |
Jare aktief | 1989–2016 |
Hy maak sy debuut in 1989 op die verhoog van die munisipale teater in Roodepoort as Max in Der Freischütz. Sy internasionale deurbraak kom in 1993 by die Opera de la Bastille as Pinkerton in Puccini se Madama Butterfly. Sedertdien het hy opgetree by toonaangewende operahuise oor die wêreld soos die Metropolitan Opera, Weense Staatsopera, Opera Australia, Royal Opera House (Londen), La Scala, en die Salzburg Festival. Hy is op 8 September 2016 na 'n stryd teen kanker oorlede.[2][3]
Johan Botha is die Suid-Afrikaanse operasanger wat by verreweg die meeste Internasionale opnames gemaak het:
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.