John Jeffery (politikus)
From Wikipedia, the free encyclopedia
John Jeffery (gebore 31 Oktober 1963) is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress en dien tans as adjunkminister van Justisie.[1] Hy het 'n LLB-graad aan die Universiteit van Natal behaal.
Kitsfeite President, Lid van die parlement ...
John Jeffery | |
Adjunkminister van Justisie | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang Mei 2019 | |
President | Cyril Ramaphosa |
---|---|
Lid van die parlement | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 1999 | |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | John Harold Jeffery 31 Oktober 1963 (1963-10-31) (60 jaar oud) |
Politieke party | African National Congress |
Sluit