Kaaimanseilande
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Kaaimanseilande (Engels: Cayman Islands) is 'n oorsese gebied van die Verenigde Koninkryk in die Wes-Indiese Eilande, noordwes van Jamaika en suidwes van Kuba.
Kitsfeite
| |||||
Nasionale leuse: He hath founded it upon the seas (Engels vir: "Hy het dit gegrond op die seë") | |||||
Volkslied: God Save the King (Engels vir: "God beskerm die koning") Nasionale lied: Beloved Isle Cayman | |||||
Hoofstad | Georgetown | ||||
Grootste stad | Georgetown | ||||
Amptelike tale | Engels | ||||
Regering | Parlementêre demokrasie binne ’n grondwetlike monargie Charles III Martyn Roper Wayne Panton James Cleverly | ||||
Onafhanklikheid | 1670 4 Julie 1959 6 Augustus 1962 6 November 2009 | ||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) |
264 km2 (210de) 102 myl2 1,6 | ||||
Bevolking - 2021-sensus - Digtheid |
78 554[1] 244 / km2 (59ste) 632 / myl2 | ||||
BBP (KKP) - Totaal - Per capita |
2014-skatting | ||||
BBP (nominaal) - Totaal - Per capita |
2019-skatting | ||||
MOI (2013) | 0,888 (–) – baie hoog | ||||
Geldeenheid | Dollar (KYD ) | ||||
Tydsone - Somertyd |
(UTC-5) nie toegepas nie (UTC-5) | ||||
Internet-TLD | .ky | ||||
Skakelkode | +1-345 | ||||
a. Vir al die Britse oorsese gebiede |
Sluit
Aangesien daar geen direkte belasting gehef word nie, is baie handelsbanke se hoofkantore hier gevestig. Die meeste inwoners van die Kaaimanseilande is veelrassige (swart en wit) Engelssprekendes. Die Kaaimanseilande het in 2006 'n bevolking van 60 456 gehad en het 'n oppervlakte van 264 km². Die Kaaimanseilande bestaan uit die Grand Cayman, Cayman Brac en Little Cayman. Die hoofstad en grootste stad is Georgetown.