LGBT-regte in Switserland
From Wikipedia, the free encyclopedia
Switserland erken burgerlike verbintenisse sedert 2007 en homoseksualiteit is sedert 1942 wettig. 'n Meningspeiling wys dat 65% van Switserland se inwoners selfdegeslaghuwelik ondersteun.[1]
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |