Lugmagbasis Overberg
From Wikipedia, the free encyclopedia
Lugmagbasis Overberg (IATA-kode:OVG, ICAO: FAOB) is 'n militêre lugmagbasis van die Suid-Afrikaanse Lugmag en die tuiste van 525-Eskader en die Toetsvlug- en Ontwikkelingsentrum. Dit ressorteer onder die bevel van Lugmaghoofkwartier in Pretoria, Gauteng.[1]
Kitsfeite IATA: OVG – ICAO: FAOB, Opsomming ...
Lugmagbasis Overberg | |||
---|---|---|---|
Dopplerradartoring by Lugmagbasis Overberg | |||
IATA: OVG – ICAO: FAOB | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Militêr | ||
Operateur | Suid-Afrikaanse Lugmag | ||
Ligging | Bredasdorp, Wes-Kaap | ||
Hoogte bo seevlak | 52 vt / 16 m | ||
Koördinate | 34°33′17″S 20°15′02″O | ||
Webtuiste | www.af.mil.za | ||
Landkaart | |||
Ligging in die suide van die Wes-Kaap | |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
vt | m | ||
10/28 | 6926 | 2111 | Teer |
17/35 | 10220 | 3115 | Teer |
Sluit
Denel se Overbergtoetsbaan gebruik ook die Lugmagbasis Overberg.