From Wikipedia, the free encyclopedia
Mduduzi Edmund Tshabalala (17 Januarie 1978 – 18 September 2016), algemeen bekend as Mandoza, was 'n Suid-Afrikaanse kwaito-musikant. Mandoza het in verskeie tale gesing, insluitend Afrikaans, Zoeloe, Xhosa en Engels, wat hom oor 'n breë spektrum in Suid-Afrika gewild gemaak het.[1] Hy is op 18 September 2016 aan breinkanker oorlede.[2][3] Sy tweede album, Nkalakatha (2000), verkoop 350 000 eksemplare en word daarmee die suksesvolste album in sy diskografie.
Mandoza | |
---|---|
Geboortenaam | Mduduzi Edmund Tshabalala |
Gebore | Soweto, Suid-Afrika | 17 Januarie 1978
Sterf | 18 September 2016 (op 38) Johannesburg, Suid-Afrika |
Genres | Kwaito, hip-hop |
Beroep(e) | Sanger, akteur |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.