Matt LeBlanc
From Wikipedia, the free encyclopedia
Matt LeBlanc (gebore 25 Julie 1967) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Lost in Space (1998) en in die televisiereekse Friends (1994), Joey (2004), en Episodes (2011).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Matt LeBlanc | |
Geboortenaam | Matthew Steven LeBlanc |
---|---|
Geboorte | 25 Julie 1967 (1967-07-25) (56 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1[1] |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1987–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit