Mount Moreland
From Wikipedia, the free encyclopedia
Mount Moreland is 'n klein gemeenskap in eThekwini municipality in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit is effens na die binneland vanaf Umdloti geleë, 30 km noord van die stad Durban, en slegs 2,6 km suid van Durban se Koning Shaka Internasionale Lughawe.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Mount Moreland | |
---|---|
Koördinate: 29°38′S 31°05′O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Munisipaliteit | eThekwini |
Oppervlak | |
• Totaal | 0,85 km2 (0,33 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 241 |
• Digtheid | 284/km2 (740/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 76.7% |
• Indiërs/Asiërs | 10.4% |
• Bruin mense | 0.4% |
• Swart mense | 10.8% |
• Ander | 1.7% |
Taal (2011) | |
• Engels | 79.6% |
• Afrikaans | 12.9% |
• Xhosa | 2.5% |
• Zoeloe | 1.2% |
• Ander | 3.8% |
Poskode (strate) | 4126 |
Poskode (posbusse) | 4140 |
Skakelkode | 031 |
Sluit
Die area is bekend as 'n belangrike broeiplek vir die Europese swael [2]