Mount Saint Elias
From Wikipedia, the free encyclopedia
Mount Saint Elias is 'n berg in Noord-Amerika wat op die grens tussen die Amerikaanse deelstaat Alaska en die Kanadese gebied Yukon geleë is. Met 'n hoogte van 5 489 meter is dit die derde hoogste berg in die Rotsgebergte ná die Mount McKinley en die Mount Logan. Dit is die tweede hoogste berg van beide die VSA en van Kanada. Die Mount Saint Elias is aan die suidwestelike punt van beide Yukon en Kanada se grondgebied net suidwes van die Mount Logan geleë.
Kitsfeite
Mount Saint Elias | |
---|---|
Ligging | Alaska, VSA en Yukon, Kanada |
Hoogte | 5 489[1] meter bo seevlak |
Reeks | Rotsgebergte |
Koördinate | 60°17′36″N 140°55′46″W |
Eerste bestyging | 1897 |
Eerste bestyger(s) | Prins Luigi Amedeo, hertog van die Abruzzi |
Sluit
Mount Saint Elias is op 16 Julie 1741 deur die Russiese ontdekkingsreisiger Vitus Bering ontdek en is genoem ná die Kaap Saint Elias in Alaska.