Mustang
Wikimedia dubbelsinnigheidsblad / From Wikipedia, the free encyclopedia
Mustang kan verwys na
- P-51 Mustang, 'n militêre vliegtuig van die Tweede Wêreldoorlog.
- Ford Mustang, 'n motorkar sedert die 1960's.
- Mustang (koninkryk), 'n klein koninkryk in die Himalaya.
- Mustang (perd), 'n soort perd in Noord-Amerika.
- Cessna Citation Mustang, 'n moderne sakestraler.
- Mustangwyn, 'n rooiwynsoort van mustangdruiwe gemaak in Texas, VSA.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |