Mutale Plaaslike Munisipaliteit
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Mutale Plaaslike Munisipaliteit was een van die plaaslike munisipaliteite in die Vhembe-distriksmunisipaliteit in Limpopo, Suid-Afrika. In 2016 het dit met kleiner suidoostelike dele van Makhado Plaaslike Munisipaliteit saamgesmelt om die nuwe Collins Chabane Plaaslike Munisipaliteit te skep. Op sy beurt is die grondgebied in die verre-noordoostelike hoek van die land aan die Musina Plaaslike Munisipaliteit afgestaan.
| |||
Provinsie | Limpopo | ||
Distriksmunisipaliteit | Vhembe | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | LIM342 | ||
Burgemeester | Tshitereke Matibe | ||
Hoofstad | Mutale | ||
Grootste tale | Venda, Tsonga, Afrikaans[1] | ||
Area | 3 886[1] km² | ||
Bevolking | 91,870 (2011)[1] |