NGC 3
From Wikipedia, the free encyclopedia
NGC 3 is ’n lensvormige sterrestelsel sowat 179,3 miljoen ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Visse. Dit het ’n skynbare magnitude van 13,4 en is in 1864 deur Albert Marth ontdek.
Kitsfeite
NGC 3 | ||||
’n 2MASS-beeld van NGC 3. | ||||
Soort stelsel | Lensvormige sterrestelsel | |||
Sterrebeeld | Visse | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 00h 07m 16.8s[1] | |||
Deklinasie | +08° 18′ 06″[1] | |||
Skynmagnitude (m) | 13,4[1] | |||
Besonderhede | ||||
Afstand (ligjaar) | 179,3 miljoen | |||
Skynbare grootte | 1,1' × 0,6'[1] | |||
Rooiverskuiwing | 3 900 ± 50 km/ | |||
Ander name | UGC 58, PGC 565, GC 5080 | |||
Lugkoördinate | ||||
00h 07m 16.8s, +08° 18′ 06″ | ||||
|
Sluit