NG gemeente LoubserFrom Wikipedia, the free encyclopedia Die NG gemeente Loubser was een van drie gemeentes van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Oos-Afrika. Ds. M.P. Loubser, na wie die gemeente genoem is. Ds. J.H. Louw, leraar van 1945 tot 1960. Dié foto van hom het in Die Voorligter van April 1960 verskyn met duie onderskrif: "Ds. J.H. Louw, wat 15 jaar lank leraar van die gemeente Loubser in Oos-Afrika was, het die beroep aangeneem as medeleraar van Pretoria-Oos. Ds. Louw het op Thomson's Falls gewoon, waar hy veel gedoen het vir die opbou van die bekende Van Riebeeckskool. Sy vertrek sal 'n groot verlies vir die Afrikaanse gemeenskap in Kenia wees. Hy is verlede jaar as actuarius van die Midde-Afrikaanse Streeksinode gekies.
Die NG gemeente Loubser was een van drie gemeentes van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Oos-Afrika. Ds. M.P. Loubser, na wie die gemeente genoem is. Ds. J.H. Louw, leraar van 1945 tot 1960. Dié foto van hom het in Die Voorligter van April 1960 verskyn met duie onderskrif: "Ds. J.H. Louw, wat 15 jaar lank leraar van die gemeente Loubser in Oos-Afrika was, het die beroep aangeneem as medeleraar van Pretoria-Oos. Ds. Louw het op Thomson's Falls gewoon, waar hy veel gedoen het vir die opbou van die bekende Van Riebeeckskool. Sy vertrek sal 'n groot verlies vir die Afrikaanse gemeenskap in Kenia wees. Hy is verlede jaar as actuarius van die Midde-Afrikaanse Streeksinode gekies.