Narsistiese persoonlikheidsteuring
Persoonlikheidsteuring / From Wikipedia, the free encyclopedia
Narsistiese persoonlikheidsteuring (NPS) is ’n persoonlikheidsteuring[1] waar ’n persoon ’n obsessie het oor hulle toereikendheid, mag, aansien en ydelheid, en nie in staat is om die vernietigende uitwerking daarvan op hulself en ander te sien nie. Na raming ly sowat 1% van mense aan die geestesteuring.[2][3] Die term is 1968 geskep; dit is voorheen megalomanie genoem.[4]
Kitsfeite
Narsistiese persoonlikheidsteuring | ||
Klassifikasie en eksterne bronne | ||
'Narsissus (1590's, Caravaggio, Galleria Nazionale d'Arte Antica, Rome). | ||
ICD-10 | F60.8 | |
ICD-9 | 301.81 | |
MedlinePlus | 000934 | |
MeSH | D010554 | |
Mediese waarskuwing |
Sluit