Nianell - Wikiwand
For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Nianell.

Nianell

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Nianell
GeboortenaamSonia Nel
Geboorte1971
Omaruru, Namibië
Beroep(e)Sangeres, skrywer, motiveringsspreker[1]
Instrument(e)Stem, klavier. akoestiese kitaar
Aktiewe jare2002 – nou
EtiketteNianell Enterprises
Webwerfnianell.co.za
Portal.svg Musiekportaal

Nianell (gebore 1971 as Sonia Nel) is 'n Suid-Afrikaanse sangeres en liedjieskrywer wat in Omaruru in Namibië gebore is. Sy het internasionale bekendheid verwerf met treffers soos "Who Painted The Moon" en "Angel tongue". Van haar Afrikaanse treffers sluit in Magaliesburgse Aandlied en Sal jy onthou.

Haar liedjie, I Hold the Sun and the Moon in my Hands is benoem vir die 2010 Liedjie van die Jaar by die LA Music Awards.[2]

Nianell se suster, Riana Nel is ook 'n sangeres in eie reg, maar fokus meer op geestelike musiek.

Diskografie

  • Who painted the moon, 2002 (CD)
  • Angel tongue, 2004 (CD)
  • Life's gift, 2006 (CD)
  • As one, 2007 (Lewendige opname, konsert by Emperor's Palace)
  • I know I'm lucky, 2008 (CD)
  • It Takes Two (saam met Dozi), 2009 (CD en DVD)
  • Sand & Water (2010)
  • My Heart (2012)

Verwysings

  1. "Nianell Afrikaans BIo". Besoek op 28 Maart 2017.
  2. Nianell gaan Hollywood toe, Nuus24, besoek op 27 Junie 2010.

Sien ook

Eksterne skakels

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Nianell
Listen to this article