Niekerkshoop
From Wikipedia, the free encyclopedia
Niekerkshoop is 'n dorp in die provinsie Noord-Kaap (Suid-Afrika). Die dorp is 75 km suidwes van Griekwastad en 42 km noordnoordoos van Prieska in die suidelike voorheuwels van die Asbesberge.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Niekerkshoop | |
---|---|
Niekerkshoop | |
Koördinate: 29°19′36″S 22°50′13″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noord-Kaap |
Distrik | Pixley ka Seme |
Munisipaliteit | Siyathemba |
Stigting | 1902 |
Oppervlak | |
• Totaal | 31,01 km2 (11,97 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 1 830 |
• Digtheid | 59/km2 (150/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.8% |
• Indiërs/Asiërs | 0.3% |
• Bruin mense | 91.9% |
• Swart mense | 6.6% |
• Ander | 0.4% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 95.8% |
• Tswana | 1.4% |
• Engels | 0.2% |
• Ander | 2.6% |
Poskode (strate) | 8930 |
Skakelkode | 053 |
Sluit