Nieuwoudtvillewaterval
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Nieuwoudtvillewaterval is in die Doringrivier, Noord-Kaap, Suid-Afrika naby die dorp Nieuwoudtville. Die waterval is 90m hoog en 'n baie mooi gesig gedurende die winter wanneer die rivier vol is.[1]