Nkhata Bay
From Wikipedia, the free encyclopedia
Nkhata Bay, of net Nkhata, is die hoofstad van die Nkhata Bay-distrik in Malawi. Dit is aan die oewer van die Malawimeer en oos van Mzuzu geleë en is een van die meer se belangrikste hawens.[2] Die bevolking in 2008 was 14 722.[1]
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Nkhata Bay, Streek ...
Nkhata Bay Nkhata | |
---|---|
Dorp | |
Nkhata Bay lê tussen die Malawimeer en die heuwels. | |
Koördinate: 11°36′S 34°18′O | |
Streek | Noordelike Streek, Malawi |
Distrik | Nkhata Bay |
Hoogte | 471 m (1 545 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 14 722[1] |
Tydsone | UTC+2 (Sentraal-Afrikaanse tyd) |
• Somertyd | UTC+2 |
Klimaat | Tropiese savanne |
Sluit
Die dorp is 413 km van Lilongwe, Malawi se hoofstad, en 576 km van Blantyre, die land se ekonomiese sentrum.[3] Dit is die tweede besigste oord aan die meer.[4]