Nuus24

From Wikipedia, the free encyclopedia

Nuus24
Remove ads

Nuus24 was 'n Afrikaanse nuuswebwerf wat gebeure op plaaslike en internasionale vlak gedek het. Nuus24 is deur 24.com, 'n lid van die Online Publishers Association, bestuur.

Kitsfeite Tipe webwerf, Beskikbaar in ...

Op 1 Augustus 2013 is alle inhoud van die webwerf verwyder en vervang met skakels na artikels in Die Burger, Beeld en Volksblad.[1] Vandag is die skakel slegs 'n aanstuur na die Engelse weergawe van die webtuiste.

Die webwerf se Engelse weergawe staan as News24 bekend en is steeds by news24.com beskikbaar. Netwerk24 is in 2015 gestig as 'n platform vir die Afrikaanse koerante Die Burger, Beeld, Volksblad, en Rapport, en die tydskrifte Huisgenoot, Sarie, Kuier, Tuis, Baba en Landbouweekblad.

Remove ads

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads