Paralimpiese Winterspele 1994
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Paralimpiese Winterspele 1994 (Noors: Paralympiske vinterleker 1994) is tussen 10 en 19 Maart 1994 in Lillehammer, Noorweë, aangebied. Tydens die geleentheid het 469 atlete uit 31 nasies aan 133 items in 5 verskillende sportsoorte deelgeneem.[1] Dit was die sesde Paralimpiese Winterspele wat aangebied is en die eerste, wat nie in dieselfde jaar van die Paralimpiese Somerspele gehou is nie.
VIe Paralimpiese Winterspele | ||||||||||||||||||||||||
|
Die Olimpiese Winterspele 1994 is tussen 12 en 27 Februarie in Lillehammer gehou.