Patricia Vinnicombe
(1932 - 2003) Suid-Afrikaanse argeoloog en kunstenaar wat rotskunsnavorsing getransformeer het / From Wikipedia, the free encyclopedia
Patricia Joan Vinnicombe (1932 - 2003) was 'n Suid-Afrikaanse argeoloog en kunstenaar, bekend vir die identifisering en kopiëring van Boesman rotskuns in die valleie en voetheuwels van die Drakensberge.[2] Haar werk het die studie van rotskuns omskep in 'n wetenskap. Sy was ook aktief in die behoud van die Australiese inboorlinge se rotskuns in Wes-Australië.[3]
Kitsfeite Gebore, Oorlede ...
Patricia Joan "Pat" Vinnicombe | |
Gebore | (1932-03-17)17 Maart 1932 Kaapse Provinsie |
---|---|
Oorlede | 30 Maart 2003 (op 71) Karratha, Wes-Australië |
Vakgebied | Argeoloog arbeidsterapeut |
Instelling(s) | Wes-Australiese Museum |
Alma mater | Universiteit van die Witwatersrand[1] Clare Hall, Cambridge |
Bekend vir | Identifisering van rotskuns |
Invloed op | David Lewis-Williams |
Sluit