Philip Moolman
Suid-Afrikaanse akteur en sanger en liedjieskrywer From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Philip Jacobus Moolman is 'n Afrikaanse akteur en sanger en liedjieskrywer. Hy is bekend vir sy TV-rolle as Andre Vorster in Egoli en Neil MacDonald in Sonkring.
Hy is op 28 Mei 1999 met die aktrise, skilder, skrywer en joernalis Susan Coetzer getroud. Hulle is in 2012 geskei.
Remove ads
Diskografie
- Deur Die Lewe, DECIBEL
- Dis Al, 2007 SELECT
Filmografie
- Inside Out (2000) as Tertius
- Glory Glory (2000) as Militia Man
- Die Prince van Pretoria (1993)[1]
Verwysings
Sien ook
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads