Phoenix, Arizona
From Wikipedia, the free encyclopedia
Phoenix is die vyfde grootste stad in die Verenigde State van Amerika en die grootste stad in die deelstaat Arizona. Die stad se bevolking het 1 680 992 in 2019 getel, en is die enigste hoofstad van 'n deelstaat met 'n bevolking van meer as een miljoen inwoners.[1][2]
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | Arizona |
Administratiewe distrik (county) | Maricopa |
Koördinate | 33°26′N 112°4′W |
Gestig op | 4 Mei 1868 |
Geïnkorporeer op | 25 Februarie 1881 |
Oppervlak: | |
- Totaal | 1334 vk km |
Hoogte bo seevlak | 340 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2019) | 1 680 992 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 260/vk km |
- Metropolitaanse gebied | 4 263 236 |
Bynaam | Valley of the Sun |
Tydsone | MST (UTC -7) |
- Somertyd | Geen |
Burgemeester | Kate Gallego |
Amptelike Webwerf | www.phoenix.gov |