R4-aanvalsgeweer
aanvalsgeweer / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die R4 (amptelik Vektor R4) is 'n 5,56×45mm NAVO aanvalsgeweer [5] wat in 1980 in diens van die Suid-Afrikaanse Weermag (SAW) gestel is.[1] Dit vervang die vorige 7,62×51mm FN FAL-aanvalgeweer, wat in Suid-Afrika vervaardig was onder 'n lisensie-ooreenkoms met Fabrique Nationale as die R1.
Kitsfeite Tipe, Oorsprong ...
'n Vektor R4 uitgestal by die Suid-Afrikaanse Nasionale Museum van Militêre Geskiedenis | |
Tipe | Aanvalsgeweer |
---|---|
Oorsprong | Suid-Afrika |
Diensgeskiedenis | |
In gebruik | 1980–huidig[1][2] |
Oorloë | Suid-Afrikaanse Grensoorlog Namibiese Onafhanklikheidsoorlog Rwandese Burgeroorlog Sentraal-Afrikaanse Republiek konflik (2012–13) |
Produksiegeskiedenis | |
Ontwerper | Yisrael Galili van die Israelse Militêre Industrieë[2][3] |
Ontwerp | Laat-1960s tot vroeë 1970s[2] |
Vervaardiger | Denel Land Systems (DLS), voorheen "Lyttelton Ingenieurswerke" |
Aantal gebou | 420 000[4] |
Variante | R5, R6, LM4, LM5, LM6 |
Spesifikasie | |
Massa | R4: 4.3 kg R5: 3.7 kg R6: 3.6 kg |
Lengte | R4: 1005 mm (oop)/740 mm (toe) R5: 877 mm (oop)/615 mm (toe) R6: 805 mm (oop)/565 mm (toe) |
Looplengte | R4: 460 mm R5: 332 mm R6: 280 mm |
Patroon | 5.56×45mm NAVO |
Aksie | Gaswerkend, geslote sluitstuk |
Vuurtempo | R4 en R5: 600–750 rondtes/min R6: 585 rondtes/min |
Trompsnelheid | R4: 980 m/s R5: 920 m/s R6: 825 m/s |
Normale vuurafstand | 300–500 m visierverstellings |
Voermetode | 35-rondte verwyderbare kismagasyn |
Opslaanagtervisier en verskanste voorvisier |
Sluit