R49 (Suid-Afrika)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die R49 (ook soms bekend as die R47) is ’n provinsiale roete in Suid-Afrika wat Mahikeng verbind met die Botswanagrens by Kopfontein naby Gaborone, via Zeerust.[1]
Kitsfeite Provinsiale roete R49, Roete-inligting ...
Provinsiale roete R49 | ||||
---|---|---|---|---|
Roete-inligting | ||||
Onderhou deur NWDOWPV | ||||
Lengte | 166 km (103 mi) | |||
Belangrike aansluitings | ||||
Noordpunt | Tlokwengweg by die Botswanagrens naby Gaborone | |||
N4 in Zeerust | ||||
Suidpunt | N18 in Mahikeng | |||
Ligging | ||||
Stede | Gaborone Zeerust Mahikeng | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Sluit