R70 (Suid-Afrika)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die R70 is ’n provinsiale roete in die Vrystaatprovinsie, Suid-Afrika, wat Odendaalsrus met Ficksburg verbind via Ventersburg en Senekal. [1]
Kitsfeite Provinsiale roete R70, Roete-inligting ...
Provinsiale roete R70 | ||||
---|---|---|---|---|
Roete-inligting | ||||
Onderhou deur VDPPV | ||||
Lengte | 189 km (117 mi) | |||
Belangrike aansluitings | ||||
Noordwespunt | R34 in Odendaalsrus | |||
N1 in Ventersburg N5 in Senekal | ||||
Suidoospunt | R26 naby Ficksburg | |||
Ligging | ||||
Stede | Welkom | |||
Dorpe | Odendaalsrus Hennenman Ventersburg Senekal Ficksburg | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Sluit