Radio Kootwijk
From Wikipedia, the free encyclopedia
Radio Kootwijk is ’n nedersetting in die munisipaliteit Apeldoorn in die provinsie Gelderland in Nederland.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Radio Kootwijk | |
---|---|
Dorp | |
Koördinate: 52°10′35″N 5°49′57″O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Gelderland |
Munisipaliteit | Apeldoorn |
Oppervlak | |
• Totaal | 44,37 km2 (17,13 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 345 |
Tydsone | UTC+1 (MET) |
• Somertyd | UTC+2 (MEST) |
Sluit
Dit is geleë in 'n heide- en woudryke gebied in die Veluwe-streek, oos van die sandheuwels van die Kootwijkerzand en die dorpie Kootwijk. Radio Kootwijk het 'n gekombineerde statistiese lys met Hoog Soeren,[1] die gehuggie bestaan uit ongeveer 37 huise.[2] Die dorpie is bekend vir sy ikoniese radiosender.