Ralph Ellison
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ralph Waldo Ellison (1 Maart 1914[1][2] – 16 April 1994) was 'n Amerikaanse romanskrywer, literêre kritikus en geleerde.
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
Ralph Waldo Ellison | |
---|---|
Die skrywer Ralph Ellison, jarelange vriend van John Hersey, saam met wie hy 'n woonplek op Key West gedeel het. | |
Gebore | 1 Maart 1914 |
Sterf | 16 April 1994 |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Beroep | Skrywer, literêre kritikus |
Sluit
Ellison is die beste bekend vir sy roman Invisible Man. Dit het in 1953 die nasionale boektoekenning verower.[3] Hy het ook Shadow and Act (1964)— 'n versameling politiese, maatskaplike en kritiese essays, en Going to the Territory (1986) geskryf.
Vir The New York Times plaas die beste van hierdie essays—bykomend tot die roman—hom "tussen die gode van Amerika se letterkundige Parnassus."[4]
'n Roman getiteld Juneteenth is postuum gepubliseer nadat dit uit lywige notas wat hy na sy dood agtergelaat het saamgestel is.