Ray Dylan

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Ray Dylan (Jacobus Frederik Jersich, gebore 15 Augustus 1978 in Odendaalsrus) is 'n bekende Afrikaanse sanger. Van sy treffers sluit in Hokaai Stoppie Lorrie, Jessica, Breek die Ys en Asemloos.

Kitsfeite Geboortenaam, Gebore ...

In 2010 ontvang hy 'n SAMA-toekenning in die kategorie beste country-album (Afrikaans) vir Goeie Ou Country.[1]

Remove ads

Diskografie

  • Verskietende sterre, 2012
  • Ek Wens Jy's Myne, 2010 SELECT
  • As die wiel ophou draai, 2009 EMI
  • Goeie Ou Country, SELECT 2009
  • Breek Die Ys, 2008 SELECT
  • Hier Binne (Klop 'n Boerehart) (DVD), 2007 SELECT
  • Hier Binne (Klop 'n Boerehart), 2007 SELECT
  • Hokaai Stoppie Lorrie, 2006 SELECT
  • New Kid In Town, 2002 EMI

Verwysings

Sien ook

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads