Robert John Lange

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Robert John "Mutt" Lange (gebore 11 November 1948) is 'n Britse albumvervaardiger en liedjieskrywer wat in Noord-Rhodesië gebore is en aanvanklik in Suid-Afrika albums vervaardig het. Hy staan bekend onder die bynaam "Mutt" Lange en word as een van die suksesvolste rock-vervaardigers in die geskiedenis beskou. Hy het al albums vir kunstenaars soos AC/DC, Nickelback, Def Leppard, Outlaws, Foreigner, The Cars, Bryan Adams, Billy Ocean, Savoy Brown en The Corrs vervaardig.

Kitsfeite Mutt Lange, Geboortenaam ...

Van sy vorige projekte sluit in die skryf van liedjies en vervaardiging van albums vir die country-sangeres Shania Twain. Haar 1997-album, Come on Over, wat hy vervaardig het, is die besverkopende vrouealbum van alle tye.[1]

Remove ads

Verwysings

Sien ook

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads