Roland Garros-lughawe
lughawe in Réunion, Frankryk / From Wikipedia, the free encyclopedia
Roland Garros-lughawe ((fr) : Aéroport de la Réunion Roland Garros) (IATA: RUN, ICAO: FMEE), voorheen bekend as Gillot Lughawe, is geleë in Sainte-Marie op Réunion.[2] Die lughawe is 7 kilometer oos van Saint-Denis. Dit is vernoem na die Franse vlieënier Roland Garros wat in Saint-Denis gebore is. Roland Garros-lughawe is die spilpunt van Air Austral en het 2 473 843 passasiers in 2018 bedien.
Kitsfeite Roland Garros-lughaweAéroport de la Réunion Roland Garros Saint Denis Gillot-lughawe, IATA: RUN – ICAO: FMEE ...
Roland Garros-lughawe Aéroport de la Réunion Roland Garros Saint Denis Gillot-lughawe | |||
---|---|---|---|
IATA: RUN – ICAO: FMEE | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Openbaar | ||
Bedien | Saint-Denis, Réunion | ||
Ligging | Sainte-Marie, Réunion | ||
Spil vir | Air Austral | ||
Hoogte bo seevlak | 66 vt / 20 m | ||
Koördinate | 20°53′24″S 055°30′59″E | ||
Webtuiste | www.reunion.aeroport.fr | ||
Landkaart | |||
| |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
m | vt | ||
12/30 | 3 200 | 10 499 | Teer |
14/32 | 2 670 | 8 760 | Teer |
Statistieke (2018) | |||
Passasiers | 2 473 843 7.9% | ||
Bronne: Franse Lugvaartinligtingspublikasie, DAFIF[1] |
Sluit